• Archives
  • Categories
  • Posts Tagged ‘DStv’

    If DStv got that porn channel…


    2010 - 03.17
    Classical pin-up image of naked redhead girl
    Yes, I’d watch this

    …we’d probably be treated to this kind of programming:


    18:00 Kanaal open

    18:05 Tietie Walie: Bennie Broekwurm vermaak ons met sy manewales.

    18:30 TolSport: Aangebied deur Joost en ’n moet vir elke bok vir sports.

    19:00 Fok-ons met Freek: Freek du Pisani, die man wat bekendheid verwerf het vir sy bedvaardigheid, wys wat in hom steek. Of eintlik in ander mense.

    19:30 My name is Pearl : Die meisie wat deur Karma, haar eks, ingeloop is en nou alles wil reg “doen”.

    20:00 Noot vir ’n Stoot: ’n Realiteitsprogram oor die streke van prostitute, aangebied deur die man met die porno-snorretjie Johan Dêmmit.

    21:00 7de Slet: Suid-Afrika se eerste porno-sepie.

    21:30 Boer soek ’n Hoer: Waar boere van oral oor nie ’n lewensmaat nie maar ’n bedmaat soek, aangebied deur Vatmaar Postma.

    22:30 Binnebouders: Die smerige wedervaringe van inwoners soos Klitte, Jennifer Anus en Dr. At Fokker.

    23:00 Who wants to be a Trillionaire: Die program waar jy jou vriend kan bel om ’n handjie by te sit.

    24:00 Top Boning: Hulle kuier by porno-sterre soos Jenna Jameson se huise en daar word kos gemaak saam met die regte naked chef. Daarna is die gasvrou die nagereg.

    01:00 Rolprente: Die Harry Totter-trilogie

    With apologies to my English readers, but this was too good not to post.


    Rss Feed Tweeter button Facebook button Technorati button Reddit button Myspace button Linkedin button Webonews button Delicious button Digg button Flickr button Stumbleupon button Newsvine button Youtube button

    Bad Behavior has blocked 44 access attempts in the last 7 days.